Rooi Rose

Kry Jou 12-Maande-Intekening Op Rooi Rose Tydskrif

Nationwide
Verified Vendor
Deal Price
You Pay:
R 349
Value:
R 718
You save:
R 369 (51%)

R 349

BUY NOW, PAY LATER
Happy Pay Button
No Deposit. Only R 175 on your next two paycheques. Interest free. Learn More.

98 in stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Qty:
SAVE AN EXTRA R0
ON THIS DEAL!

Description

Kry ‘n 12-maande-intekening op Rooi Rose. ‘n Suid-Afrikaanse tydskrif vir byderwetse Afrikaanse vroue!

Dit is die deal:

  • ‘n 12-maande-intekening op Rooi Rose Tydskrif
  • Sluit aflewering in

Rooi Rose is vir byderwetse Afrikaanse vroue wat belangstel in grimering, skoonheidstendense, en leefstyladvies soos gesondheid, huis- en tuinidees.

Wil jy weet waarmee al die gewilde bekendes besig is? Dit is die tydskrif vir jou.

Kry gesonde dieet-idees, heerlike voedsame resepte wat jou aandetegaste sal betower, en algemene gesondheidsadvies om jou die beste te laat leef.

Bly op hoogte van skoonheidstendense soos haarstyle, naelkuns, velsorg en wimpers!

Modewenke om jou oulik te laat lyk en te laat voel.

Belangrike Inligting

  • Jou 12-maande-intekening sal vanaf die eerste beskikbare uitgawe geaktiveer word, gebaseer op jou aansluitingsdatum.
  • Dit kan tot 3 maande wees vanaf die datum van aktivering van die intekening.
  • Handaflewering is beskikbaar aan streke binne die Verspreider se afleweringsnetwerk.
  • Streke buite die afleweringsnetwerk sal via die SA Poskantoor gedoen word.
  • Maak asseblief seker dat die relevante afleweringsadres en kontakinligting by die betaalpunt ingesluit is.

Hierdie is ‘n wonderlike geskenk-idee vir Afrikaanse vroue wat wil bybly met die nuutste neigings.

Sien meer oor Rooi Rose Tydskrif op die webwerf

Sien meer Habar intekeninge op Daddys Deals.

  • Hierdie deal is beskikbaar tot 31 Desember 2024
  • Aanbieding is geldig vir 1 tydskriftitel
  • Beskikbaar tot die tyd aangedui of tot uitverkoop
  • Neem asseblief kennis, beelde kan 'n voorstelling wees
  • Geen terugbetalings sodra intekening geaktiveer is nie
  • Handaflewering is beskikbaar aan streke binne die Verspreider se afleweringsnetwerk
  • Streke buite afleweringsnetwerk sal via die SA Poskantoor gedoen word
  • Maak asseblief seker dat die relevante afleweringsadres en kontakinligting by die betaalpunt ingesluit is

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kry Jou 12-Maande-Intekening Op Rooi Rose Tydskrif”
Kry Jou 12-Maande-Intekening Op Rooi Rose Tydskrif

R 349

98 in stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Qty:

Get access to even MORE savings on already discounted deals, along with cool competitions, exclusive offers and loads more.


It’s never too late to join the club – *R99 gets you in!